Bay City, Michigan

Bay City

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Michigan
 County Bay
 Koördinate 43°36′N 83°53′W / 43.600°N 83.883°W / 43.600; -83.883
 Stigting 1837
 Inkorporasie 1865
 Oppervlakte:  
 - Totaal 29,03 vk km
 Hoogte bo seevlak 178,3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 34 521
 - Bevolkingsdigtheid 1 326,2/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Christopher Shannon
 Amptelike Webwerf baycitymi.org

Bay City is 'n hawestad in die deelstaat Michigan en geleë aan die oewer van die Huronmeer by die monding van die Saginawrivier. Die stad is ongeveer 174km noordwes vanaf Detroit. 'n Klompie nedersettings het in 1859 saamgesmelt om 'n dorp te vorm en het in 1865 stadstaus verkry. Die bevolking was 34 521 in 2012.

Daar word aartappels, suiker en suiwelprodukte geproduseer in die omgewing.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in